Bejaardesorg en versorging van verswaktes
+27 (0) 12 430 5508 E-Pos

 

 

 

 

 

 

AFRIKAANS

 

 

 

.

.

.

..

.

 

 

 

 

 

 

ENGLISH

 

 

 

.

SUSAN STRIJDOM HUIS is ‘n sorgeenheid vir bejaardes.

Ons bied akkomodasie aan senior burgers in ‘n gemaklike, vriendelike omgewing.

Susan Strijdom Huis het, vir meer as 50 jaar, ‘n kultuur van omgee vir hul inwoners. Ons is geleë in 'n stil boomryke omgewing, waar ‘n huislike atmosfeer heers. Die pragtige klipkapel is ‘n integrale deel van die versorging en word gebruik vir kerkdienste en ander funksies. Ons personeel versorg elkeen van die inwoners 24 uur volgens hul spesifieke behoeftes. Ons sien om na die emosionele en fisiese behoeftes van verswakte en selfversorgende bejaardes.

 

Gee 'n helpende hand

'n Klein donasie kan 'n groot verskil in die lewe van ander maak

 

Skenk

Susan Strijdom Tehuis

012 430 5508
susanstrijdom.admin@savf.co.za
PO BOX 11157, QUEENSWOOD, 0121

Adres

116 Doreen ave,
Colbyn, Pretoria
Gauteng, Suid Afrika

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2023 Susan Strijdom Tehuis
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top