Bejaardesorg en versorging van verswaktes
+27 (0) 12 430 5508 E-Pos

FASILITEITE

KLIPKAPEL

  • Twee dienste per week deur besoekende predikante (Woensdag en Sondag)
  • Familie funksies en begrafnisse
  • Konferensies

 

29ls
10ls

VRYE TYD

  • Biblioteek
  • Kuns en kunsvlyt | Bingo | Legkaarte
  • Oefeninge
  • Sitkamer met DSTV en klavier
  • Besoekende kunstenaars
  • Maandelikse verjaarsdagvieringe
  • Braaidae
11ls
12ls
13ls

KUIERAREAS

Afhangende van die Covid vlakke, is sosiale afstandbesoeke moontlik by die twee groot vensters naby die ingangshek.
Tydens laer Covid vlakke, kan u u eie piekniekmandjie saambring vir 'n gesellige besoek in die onderdak kuierarea of om tyd te spandeer onder die lieflike bome in die voortuin waar draagbare braaiers beskikbaar is.

AQUAPONICS EN SONKRAG WATERVERHITTING

Ons gaan groen! Ons verbou organiese groente vir ons maaltye in die aquapoinics sentrum.
Ons gebruik ook sonkrag om warm water regdeur die fasiliteit op te verskaf.



LA PIEUS AQUA

14
15ls
16ls
17

Susan Strijdom Tehuis

012 430 5508
susanstrijdom.admin@savf.co.za
PO BOX 11157, QUEENSWOOD, 0121

Adres

116 Doreen ave,
Colbyn, Pretoria
Gauteng, Suid Afrika

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2023 Susan Strijdom Tehuis
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top