Bejaardesorg en versorging van verswaktes
+27 (0) 12 430 5508 E-Pos

AKKOMODASIE

Ons verskaf akkommodasie vir bejaarde egpare en enkellopendes met die volgende opsies:

  • 2-vertrek woonstelle met eie badkamer en ruimte om ‘n klein kombuisie in te rig.
  • Enkel kamers met of sonder eie badkamers.
  • Deelkamers met gebruik van gedeelde badkamers.


Inwoners word aangemoedig om hul eie beddegoed, skilderye en fotos saam te bring om sodoende hul nuwe tuiste so huislik en bekend moontlik in te rig.

Ons versorg bejaardes in ‘n liefdevolle en veilige omgewing

Kontak ons om uit te vind hoe om aansoek te doen vir verblyf.

ENKELKAMERS

DEELKAMERS

WOONSTELLE

  • 4.5 x 3.1 m kamer
  • 1 venster (gordyn 2 x 2.2m)
  • Eie of gedeelde badkamer
  • 3.5 x 4.2 m kamer
  • 1 venster (gordyn 3.3 x 2.2)
  • Gedeelde badkamer
  • Twee kamers 5 x 3.2m met 2 vensters
  • (Gordyne 3 x 2.2m)
  • Eie badkamer

Elke kamer is toegerus met ‘n wasbak, ingeboude kaste, rookalarm en diensklokkie.
Enkelbed met matras word verskaf en inwoners word aangemoedig om hul eie beddegoed,
skilderye en fotos saam te bring om hul nuwe tuiste so huislik en bekend moontlik in te rig.
TV en telefoon istallasies kan gereël word vir u eie koste.

Kostes

Standaard tariewe sluit 24 uur versorging in:

06

Deelkamer:

 

R12 100
per persoon

05

Enkelkamer:

 

R12 900

per persoon

04

Enkelkamer

met privaat badkamer:

R14 600

per maand

07

2-vertrek woonstel

met badkamer:

R15 900

per maand

Aanpasbare tariewe, soos bepaal deur u persoonlike behoeftes, kan bespreek word.

 

Kontak Ons


VLEUELS

JAKARANDA

9 Enkelkamers en een woonstel
Geskik vir selfsorg inwoners
Naby aan die voortuin

PROTEA

4 Enkel en 17 deelkamers
Geskik vir verswakte sorg inwoners met hospitaal beddens
Naby aan die verpleegdiensstasie

SONNEBLOM

15 Enkel, 5 deelkamers en 3 woonstelle
Geskik vir selfsorg en verswakte sorg inwoners
Naby aan die eetkamer, buite area met voëlhok en onderdak kuierarea

JASMYN

11 Enkel en deelkamers
Beperkte toegang
Geskik vir Dementia en Alzheimer inwoners

HIBISCUS (eerste vloer)

6 Deelkamers en 1 woonstel
Toegang met trappe alleenlik
Geskik vir selfsorg inwoners
Uitsig op die voortuin

Susan Strijdom Tehuis

012 430 5508
susanstrijdom.admin@savf.co.za
PO BOX 11157, QUEENSWOOD, 0121

Adres

116 Doreen ave,
Colbyn, Pretoria
Gauteng, Suid Afrika

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Susan Strijdom Tehuis
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top